try wit1

Tuis

Hierdie webwerf is spesiaal vir alle sake wat met die jeug te doen het en dit word deur die kantoor van die Deputate Jeugsorg onderhou. Hier kan jy nie net oor die jongste gebeure van die jeug lees nie – hier is ook hulpmiddels om jou te help met kerkkampe, Bybelstudies en vele meer. Kontak ons  of teken in op ons nuusbrief vir meer inligting. Vir artikels wat op die jeug gerig is, sowel as om op die GKSA se jeugtydskrif, Kruispad in te teken, besoek die webwerf.

Hierdie is die webwerf van die jeug van die GKSA