Aanlyn-jeugseminaar op 16 Junie 2020

Die Deputate Jeugsorg nooi hiermee hoërskooljeug van alle gemeentes om in te skakel vir ’n jeugseminaar. Die tema is: Wie sê jou geloof is reg?
Almal wat belangstel kan inskakel op 16 Junie van 19:00 tot 20:00. Hier is die skakel: https://us02web.zoom.us/j/6551933709.
Vir meer inligting kontak vir Reynold by 0847076276 of reynold@gkbo.org.za.

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui