Vinnige feite oor die Bybel wat jy as ‘n A4 kan uitdruk.
Skrywer: jeug
Inkleur: God het dié dag gemaak!
Laai dié inkleurprent van Psalm 118:24 af.
Julle is die gebou van God
Jou liggaam is ‘n tempel van God. Wat beteken dit vir jou?
Aktiwiteitsboekie vir Kersfees
Hierdie boekie bevat dagstukkies waaroor julle as gesin kan saampraat en hope aktiwiteite vir Kersfees.
Blokkiesraaisel oor die Heilige Gees
Doen hierdie blokkiesraaisel oor alles wat ons in die Bybel van die Heilige Gees leer.
Inkleur: God is in beheer van die sterre
Laai ‘n inkleurprent van Psalm 145:4 af.
Inkleur: Die Gees woon in jou
Kleur hierdie teksvers in Romeine in.
Bid vir blydskap
Bid tot die lewende God vir blydskap in jou – en ander – se lewens.
Geniet jou lewe in die Here
Die Here leer ons deur die Prediker dat die genieting van die lewe en gehoorsaamheid aan Hom hand aan hand gaan.
Waar vind ek blydskap?
Doen hierdie Bybelstudie na aanleiding van Filippense en bepaal waar jou vreugde vandaan kom.