Category Archives: Laai af en druk uit

Woordpret vir Paasfees

Lees die verhaal van Jesus se kruisiging in Matteus 27 tot 28, of vertel dit vir jou kinders en doen saam dié woordspeletjies.

Memoriseer Bybelverse

Psalm 119:105 sê: “U woord is die lamp wat my die weg wys, die lig op my pad.” Help kinders om die waarheid hiervan te ervaar. Begin deur hierdie Bybelverse te memoriseer.