GK Treintoer na die Kaap

Alle jong werkendes en studente word genooi om saam die GK Jeugdeputate op ’n treintoer na die Kaap te gaan! Die trein kan jou optel in Johannesburg, Potchefstroom of Kimberley.

Dié toer is van 20 tot 28 Maart 2020. Jy moet teen 13 Desember 2019 jou R500 deposito betaal en die inskrywingsvorm voltooi. Voltooi die vorm aanlyn hier.

Vir meer inligting kontak vir Reynold Fourie by 0847076276 of reynold@gkbo.org.za of Willem Steyn by 0828543587 of steyn.willem@gmail.com.

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.