Handleiding vir groepleiers by Koningskinderskampe

Hier is ‘n gids vir elke groepleier by ‘n Koningskinderskamp. Dit bevat basiese stappe van berading en essensiĆ«le tekste in noodsituasies.

Hier is die inhoudsopgawe van die handleiding:

  1. Die Groepleier
    1.1 Doel van die kamp
    1.2 Rol van die groepleier
    1.3 Die kern van berading
    1.4 Beradingsproses
    1.5 Ander helpers
    1.6 Krisis in berading
    1.7 Aanmelding van molestasie
    1.8 Na die kamp, wat nou?
  2. Bybelstekste
    2.1 Vir Bybelstudies
    2.2 Noodsituasies
    2.3 Algemene tekste vir die kamp
  3. Genogram

Laai dit hier af.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *