Bybelstudies

Hier is ‘n verskeidenheid Bybelstudies wat afgelaai kan word.  As jy Bybelstudies het wat jy graag met ander wil deel, e-pos dit asseblief vir ons.

Jy kan na die Bybelstudies kyk deur hier onder op een te kliek, of jy kan na die kategorie Bybelstudies toe gaan om alles te sien wat daaronder gestoor is.

Die skietlood. (Amos 7)
As die Here die huis nie bou nie. (Psalm 127)
Voorbereiding vir die bou van die tempel. (1 Kronieke 22:2-19)
Hardloop die wedloop wat God voor jou lê
Wie is Christus?
Ambisie: Om Christus al hoe beter te leer ken
Hoe om geestelik fiks te word en te bly
Is dit sonde om die lewe te geniet?

Hierdie is die webwerf van die jeug van die GKSA