Speletjies

Hier is ‘n verskeidenheid speletjies wat afgelaai kan word.  As jy iets het wat jy graag met ander wil deel, e-pos dit asseblief vir ons.

Jy kan die skakels hier onder volg, of jy kan een van die kernwoorde op regterhand gebruik.

Speletjies vir kinders
Bybelvasvrae (PowerPoints met verskillende tipes Bybelkennisvrae)
Kenmekaarspeletjies

Hierdie is die webwerf van die jeug van die GKSA