2 thoughts on “Inkleurprente vir Paasfees”

  1. Annatjie says:

    Baie dankie hiervoor! Ek is baie opgewonde dat julle dit heskikbaar stel! Ons het ‘n Engelssprekende gemeente. Waar kan ek iets soortgelyks vir hulle kry.
    Groete Annatjie Verhoef

    1. jeug says:

      Hallo, ons wil graag hierdie jaar nog alles in Afrikaans én Engels besikbaar maak. Sodra die Engels gereed is sal ons die goeie nuus deel!

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.