Jou kosbare belydenis

Daar is soveel mense wat wonder oor ons belydenisskrifte en of hulle nog nodig is. In hierdie boekie kyk ons in diepte na wat ons in ons geloof bely.

Laai die pdf hier af.

Die volgende aspekte van ons belydenis word elkeen kortliks behandel:
Hoofstuk 1: Belydenis en die Bybel
Hoofstuk 2: Die Drie-enige God
Hoofstuk 3: God is ’n regverdige Regter
Hoofstuk 4: Ons Middelaar is God en Mens
Hoofstuk 5: Ons geloof het ’n inhoud
Hoofstuk 6: Die Heilige Gees woon in ons
Hoofstuk 7: Die Kerk van Jesus Christus
Hoofstuk 8: Die Woord en sakramente is genademiddele
Hoofstuk 9: Die sleutels van die koninkryk
Hoofstuk 10: Die opstanding en ewige lewe

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui