Laai Gebeuree

« All Gebeure

Boland Seekamp 2018

6 Desember @ 10:00 vm - 10 Desember @ 12:00 nm

R750

Elke jaar, op min of meer dieselfde tyd en soms op dieselfde plek vind die Boland Seekamp plaas. Hierdie jaar is dit weer by Disakloof naby Betty’s baai van 6 tot 10 Desember 2018.

Ons tema hierdie jaar is: Engele, spoke en weerwolwe: Geestelike oorlogvoering!

Kom kamp saam, leer saam, bid saam – daar is hele paar skitterende dinge wat voorlê – vriende, lofprysing, natuur, sand, see, golwe, ongelooflike lekker kos, bidbuddy’s, “fun and games” en so kan ons aangaan.

Teken hier in: https://goo.gl/forms/ZGLMMk2i4gtbXv0k2
Bespreek jou plek voor 15 November.

Bring saam: Beddegoed (daar is matrasse), Bybel, selfoon, pen, ekstra kussingsloop, instrument, klere, swemklere, handdoek, “snacks”, flits (vir as jy bang is vir die donker).

Vir enige navrae skakel gerus vir:

Reynold Fourie
Selnr: 084 7076 276
reynold@gkbo.org.za

Dinant Zwemstra
0836018986
dinant@gkstrand.co.za

Banie vd Walt
0833935875
banievdwalt@gmail.com

Bankbesonderhede:
Bolandjeug
Capitec
Tak: 470010
Reknr:1599793340
Stuur asb bewys van betaling na bolandkamp@gmail.com as jy sukkel om die vorm aanlyn op te laai.

Besondehede

Begin:
6 Desember @ 10:00 vm
Einde:
10 Desember @ 12:00 nm
Koste:
R750
Webtuiste:
https://goo.gl/forms/ZGLMMk2i4gtbXv0k2

Plekke

Disakloof Kampterrein
Webtuiste:
www.disakloof.co.za

Kyk op ons kalender of daar iets is wat jy graag wil bywoon. Jy kan ook vir ons inligting van jou gemeente of jeuggroep stuur na ons e-posadres.

Hierdie is die webwerf van die jeug van die GKSA