Laai Gebeuree

« All Gebeure

Bybelplasingstoer na Malawi

23 Junie, 2019 - 4 Julie, 2019

R4000

Is jy lus vir ‘n avontuur? Deputate Jeugsorg reël ‘n Bybelplasingstoer na Malawi! Kom kamp saam in Monkey Bay.

Inskrywingsvorm: Volg hierdie skakel om in te skryf vir die kamp.

Wanneer? 23 Junie tot 4 Julie 2019

Wie kan gaan? Die kamp is vir hoërskoolleerders en studente van regoor die land. Daar is plek vir 150 mense om saam te gaan! Ons vertrek vanaf Gereformeerde Kerk Pretoria-Alkantrant.

Hoeveel kos dit? Die koste beloop R4000. Dit sluit jou kos, verblyf en vervoer in. Betaal R2000 deposito teen Februarie 2019 om jou plek te bespreek

Weet jy wat ‘n Bybelplasing is? Kyk hier na GK Bellville-Oos se Bybelplasing in die Noorde van Malawi in 2017.

Vir meer inligting: Stuur ‘n e-pos na gkmalawitoer@gmail.com. Bel Reynold Fourie by 0847076276 of Zak Scholtz by 0798854206.

Is jy in? Voltooi die inskrywingsvorm en jy kan die betaling maak. Hier is die bankbesonderhede:
Rekeningnaam: Jeugreëlingskomitee van die Gereformeerde Kerk
Rekeningbesonderhede: ABSA Tjekrekening
Rekeningnommer: 410 202 522
Takkode: 334410

Besondehede

Begin:
23 Junie, 2019
Einde:
4 Julie, 2019
Koste:
R4000
Webtuiste:
https://goo.gl/forms/H8Uc0FHTizNfdozU2

Organiseerder

Deputate Jeugsorg

Kyk op ons kalender of daar iets is wat jy graag wil bywoon. Jy kan ook vir ons inligting van jou gemeente of jeuggroep stuur na ons e-posadres.

Hierdie is die webwerf van die jeug van die GKSA