Kyk op ons kalender of daar iets is wat jy graag wil bywoon. Jy kan ook vir ons inligting van jou gemeente of jeuggroep stuur na ons e-posadres.

Laai Gebeuree
Vind Gebeure

Gebeurtenis Aansig Navigasie

Vorige Gebeure

Gebeure Lys navigasie

September 2016

Werkswinkel: Gesinsbediening

17 September, 2016 @ 9:00 vm - 3:00 nm
Gereformeerde Kerk Centurion, 226 Basden Avenue
Lyttleton, South Africa
+ Google Kaart
R100

Sonder ouers kan dit nie! Woon die werkswinkel oor jeugbediening op 17 September in Centurion by.

Vind meer uit »
November 2016

Frankfort Riviertoer 2016

30 November, 2016 - 4 Desember, 2016
Zorgvliet, Tweeling
R750

Dié gewilde, jaarlikse kamp is terug van 30 November tot 4 Desember 2016. Die kamp is vir Graad 8's tot Graad 12's. Hierdie jaar se tema is: My beeld van God, my naaste en myself. Stuur so spoedig moontlik jou inskrywingsvorm aan. Dit beloof om weereens 'n fees te wees met lekker kos, oulike vriende, hope pret, en die belangrikste van als, jou geestelike groei! Laai die inskrywingsvorm hier af.

Vind meer uit »
Januarie 2017

Eerstejaarskamp: Potchefstroom

9 Januarie, 2017 - 13 Januarie, 2017
Nooitgedacht Kampterrein
R850
Vind meer uit »

G5 Afskopkamp 2017

10 Januarie, 2017 - 13 Januarie, 2017
Manzini Lodge
R450
Vind meer uit »

Eerstejaarskamp: Stellenbosch

14 Januarie, 2017 - 18 Januarie, 2017
R640
Vind meer uit »

Eerstejaarskamp: Pretoria

21 Januarie, 2017 @ 10:00 vm - 27 Januarie, 2017 @ 12:00 nm
Oppieberg Kampterrein
R900
Vind meer uit »
Maart 2017

Wwesskamp 2017

18 Maart, 2017 - 21 Maart, 2017
Bergventure
R725

Die Wwesskamp in die Berge is 'n kamp vir werkende wesens en senior studente – dus basies enige jongmens tussen die ouderdom van 20 en 35 wat lus voel om nuwe mense te ontmoet, saam met bestaande vriende te kuier en 'n naweek in die pragtige Drakensberge te gebruik om in hul geloof te groei.  Deur die loop van die naweek is daar geleentheid vir toerusting, Bybelstudie, gebed, lofprysing.  Die program is baie rustig so daar is genoeg vryetyd vir…

Vind meer uit »
April 2017

Suidkaap-Jeugkamp 2017

10 April, 2017 - 15 April, 2017
Voortrekkerkampterrein Boknesstrand
R600
Vind meer uit »

Riviertoer vir Jong Werkendes

14 April, 2017 - 17 April, 2017
Zorgvliet, Tweeling
R400

Save

Vind meer uit »
Maart 2018

Suid-Kaap Jeugkamp

31 Maart - 5 April
Eersterivier NG Kerk-kampterrein South Africa + Google Kaart
R600

Die Suid-Kaap Jeugkamp vind DV plaas van 31 Maart tot 5 April by Eersterivier. Aangesien ons verlede jaar die 500 jaar van die Reformasie gevier het, behandel ons met hierdie jaar se kamp die vyf Solas van die Reformasie: Tema: “Ek glo!” Hierdie kamp is vir Graad 5 tot 12 en naskoolse jongmense.  

Vind meer uit »
+ Export Events