Laai Gebeuree

Vorige Gebeure

Gebeure Search and Views Navigation

Gebeurtenis Views Navigation

November 2016

Frankfort Riviertoer 2016

30 November, 2016 - 4 Desember, 2016
Zorgvliet, Tweeling
R750

Dié gewilde, jaarlikse kamp is terug van 30 November tot 4 Desember 2016. Die kamp is vir Graad 8's tot Graad 12's. Hierdie jaar se tema is: My beeld van God, my naaste en myself. Stuur so spoedig moontlik jou inskrywingsvorm aan. Dit beloof om…

Vind meer uit »

Januarie 2017

Eerstejaarskamp: Potchefstroom

9 Januarie, 2017 - 13 Januarie, 2017
Nooitgedacht Kampterrein
R850
Vind meer uit »

G5 Afskopkamp 2017

10 Januarie, 2017 - 13 Januarie, 2017
Manzini Lodge
R450
Vind meer uit »

Eerstejaarskamp: Stellenbosch

14 Januarie, 2017 - 18 Januarie, 2017
R640
Vind meer uit »

Eerstejaarskamp: Pretoria

21 Januarie, 2017 @ 10:00 vm - 27 Januarie, 2017 @ 12:00 nm
Oppieberg Kampterrein
R900
Vind meer uit »

Maart 2017

Wwesskamp 2017

18 Maart, 2017 - 21 Maart, 2017
Bergventure
R725

Die Wwesskamp in die Berge is 'n kamp vir werkende wesens en senior studente – dus basies enige jongmens tussen die ouderdom van 20 en 35 wat lus voel om nuwe mense te ontmoet, saam met bestaande vriende te kuier en 'n naweek in die…

Vind meer uit »

April 2017

Suidkaap-Jeugkamp 2017

10 April, 2017 - 15 April, 2017
Voortrekkerkampterrein Boknesstrand
R600
Vind meer uit »

Riviertoer vir Jong Werkendes

14 April, 2017 - 17 April, 2017
Zorgvliet, Tweeling
R400

Save

Vind meer uit »

Maart 2018

Suid-Kaap Jeugkamp

31 Maart, 2018 - 5 April, 2018
Eersterivier NG Kerk-kampterrein South Africa + Google Kaart
R600

Die Suid-Kaap Jeugkamp vind DV plaas van 31 Maart tot 5 April by Eersterivier. Aangesien ons verlede jaar die 500 jaar van die Reformasie gevier het, behandel ons met hierdie jaar se kamp die vyf Solas van die Reformasie: Tema: “Ek glo!” Hierdie kamp is…

Vind meer uit »

Desember 2018

Boland Seekamp 2018

6 Desember, 2018 @ 2:00 nm - 10 Desember, 2018 @ 12:00 nm
Disakloof Kampterrein,

Elke jaar, op min of meer dieselfde tyd en soms op dieselfde plek vind die Boland Seekamp plaas. Hierdie jaar is dit weer by Disakloof naby Betty's baai van 6 tot 10 Desember 2018. Ons tema hierdie jaar is: Engele, spoke en weerwolwe: Geestelike oorlogvoering!…

Vind meer uit »
+ Export Events

Kyk op ons kalender of daar iets is wat jy graag wil bywoon. Jy kan ook vir ons inligting van jou gemeente of jeuggroep stuur na ons e-posadres.