Kyk op ons kalender of daar iets is wat jy graag wil bywoon. Jy kan ook vir ons inligting van jou gemeente of jeuggroep stuur na ons e-posadres.

Laai Gebeuree

« All Gebeure

  • Hierdie gebeurtenis is al verby

Suid-Kaap Jeugkamp

31 Maart - 5 April

R600

Gebeurtenis Navigasie

Die Suid-Kaap Jeugkamp vind DV plaas van 31 Maart tot 5 April by Eersterivier. Aangesien ons verlede jaar die 500 jaar van die Reformasie gevier het, behandel ons met hierdie jaar se kamp die vyf Solas van die Reformasie: Tema: “Ek glo!”

Hierdie kamp is vir Graad 5 tot 12 en naskoolse jongmense.

 

Besondehede

Begin:
31 Maart
Einde:
5 April
Koste:
R600

Organiseerder

GK Jeffreysbaai

Plekke

Eersterivier NG Kerk-kampterrein
South Africa + Google Kaart