Praktiese wenke vir jeugbediening

Maak seker dat alles wat aangepak word altyd herlei kan word na die evangelie. Moenie in die eerste plek fokus op programme nie, maar op verhoudinge. Moenie net fokus op kennisoordrag nie; betrek die jeug se kop, hart én hand. Eerder kwaliteit as kwantiteit. Ouers

Leer mekaar met dié speletjies ken

Keuses, keuses, keuses Kies een van twee opsies (bv. Coke of Fanta?) Verdeel in groepe volgens keuse. Leer soveel mense moontlik se name, en hoor hoekom hulle dié keuse gemaak het. Wag vir volgende vraag, maak weer keuse en verdeel (nou is daar al vier