Tag Archives: Kampe

Evalueringsvorm vir kampe

Wil jy graag weet wat die kampgangers van die laaste kamp gedink het? Deel hierdie evalueringsvorm uit en sien waarop julle kan verbeter. Gebruik die skakel onderaan om die pdf af te laai. Laai die evalueringsvorm vir kampe hier af. 

Leer mekaar met dié speletjies ken

Keuses, keuses, keuses Kies een van twee opsies (bv. Coke of Fanta?) Verdeel in groepe volgens keuse. Leer soveel mense moontlik se name, en hoor hoekom hulle dié keuse gemaak het. Wag vir volgende vraag, maak weer keuse en verdeel (nou is daar al vier