Verassing: Ja of nee?

Die Christelike kultuur neem al hoe meer die tradisie van verassing aan. In hierdie boekie kyk ons in diepte na wat die Bybel oor verassing en lykverbranding sê. Ons kyk wat bely ons in die Heidelbergse Kategismus oor ons liggame, en sien wat die Bybel oor lykversorging en begrafnis sê. Laastens kyk ons na wat dit beteken dat jou liggaam ‘n tempel van die Here is. Aan die einde sal jy dié vraag kan beantwoord: Is dit reg om veras te word?

Laai hier die pdf-boekie deur Ds. Werner Brotherton af.

 

 

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui