“Ek is”-uitsprake in Johannes
Doen self Bybelstudie oor die “Ek is”-uitsprake in Johannes en laai die boekmerke af om ‘n aktiwiteit daarmee saam te doen!
Doen self Bybelstudie oor die “Ek is”-uitsprake in Johannes en laai die boekmerke af om ‘n aktiwiteit daarmee saam te doen!
Vinnige feite oor die Bybel wat jy as ‘n A4 kan uitdruk.
Doen hierdie blokkiesraaisel oor alles wat ons in die Bybel van die Heilige Gees leer.
Psalm 119:105 sê: “U woord is die lamp wat my die weg wys, die lig op my pad.” Help kinders om die waarheid hiervan te ervaar. Begin deur hierdie Bybelverse te memoriseer.
Met hierdie 10 vrae kan jy Bybelstudie oor enige gedeelte in die Bybel doen.