Ondersteun mekaar met speletjies
Hierdie speletjies kan gebruik word om dienaarskap beter te verstaan.
Hierdie speletjies kan gebruik word om dienaarskap beter te verstaan.
Hierdie boekie bevat dagstukkies waaroor julle as gesin kan saampraat en hope aktiwiteite vir Kersfees.
Psalm 119:105 sê: “U woord is die lamp wat my die weg wys, die lig op my pad.” Help kinders om die waarheid hiervan te ervaar. Begin deur hierdie Bybelverse te memoriseer.
Hier is ‘n voorbeeld van ‘n werkboek vir ‘n Koningskinderskamp. Jy kan ook ‘n gids vir die groepleiers aflaai om die werkboek te doen.
Hier is ‘n groot verskeidenheid speletjies om kinders besig te hou!
Laai hier ‘n gids vir elke groepleier by ‘n Koningskinderskamp af.