Inkleurprent: Jesus is gebore

Published by Jeugkantoor on

Is jy op soek na aktiwiteite om in die Kerstyd te doen? Hier is ’n lekker vinnige inkleurprent. Vier die tyding van Jesus se geboorte en kleur hierdie bladsy in.



Kry nog aktiwiteite vir Kersfees hier, en kry al die inkleurprente hier.

0 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

Avatar placeholder

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Enable Notifications OK No thanks