Kleur hierdie teksvers van Jakobus in en leer wat die grootste geskenk is wat ons ontvang.
Etiket: Kersfees
Leer meer van Jesus Christus
Gebruik hierdie werkkaart om meer te leer oor wie Jesus Christus is.
Mense en plekke in die Kersverhaal
Doen hierdie blokkiesraaisel aan die hand van Lukas 2:1-15 en Matteus 2:1-12, en leer van die mense en plekke wat in die Kersverhaal genoem word.
Inkleurprent: Jesus is gebore
Jesus is gebore! Vier die tyding en kleur hierdie bladsy in.
Gesels saam met Kersfees
Wil jy die hele gesin aan die gesels kry? Druk hierdie kaartjies uit!
Die lig vir die wêreld is gebore!
Laai hierdie boekie af en leer meer oor wat dit beteken dat Jesus die lig vir die wêreld is.
Vind vreugde by die Here
’n Heerlike aktiwiteit waar jy die doolhof moet uitwerk, en meer leer oor die vreugde van die Here!
Maklike inkleurprente vir Kersfees
Laai hierdie twee inkleurprente af en kleur dit hierdie Kersfees in!
Vind hoop by die Here
Kleur hierdie prent in en leer meer oor hoe Jesus ons hoop is!
Vind vrede by die Here!
Jesus het gekom om vir ons vrede te bring. Ontrafel dié teksvers om meer daaroor te leer!