Laai hierdie twee inkleurprente af en kleur dit hierdie Kersfees in. Jy kan die jongspan, of jouself hiermee besig hou! Klik op die “Laai af”-knoppies onder die prent om die inkleurprente af te laai.

Vir al die aktiwiteite wat op hierdie webwerf vir Kersfees beskikbaar is, klik hier!