Vind vreugde by die Here

’n Heerlike aktiwiteit waar jy die doolhof moet uitwerk, en meer leer oor die vreugde van die Here!



Gaan hier om ’n aktiwiteitsboekie, wat die temas vrede, vreugde, hoop en liefde rondom Kersfees vir die gesin verduidelik, af te laai. Daar is ook aktiwiteite in, wat jy saam met hierdie bladsy oor vreugde kan doen! Kyk ook vir die aparte aktiwiteite oor hoop en vrede. Jy kan hier klik om al die aktiwiteite oor Kersfees op GK Jeug se webwerf te kry!


Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui