Werkblad: Die liefde volgens die Bybel

Hierdie werkblad oor die liefde is ideaal vir Valentynsdag. Jy kan dit ook enige tyd gebruik wat jy kinders oor die liefde van God wil leer.

Hierdie werkblad bestaan uit twee bladsye met vrae en woordpret, alles oor die liefde soos ons daarvan in die Bybel lees.


Vertaal en verwerk uit “Learn About the Bible Worksheets” van Shirley McKinstry soos beskikbaar by ministry-to-children.com.


Inkleurprente oor die liefde

Kyk hier vir inkleurprente oor die liefde wat op ons webwerf beskikbaar is.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.