
Laai hier drie heerlike inkleurprente af om jou kind meer oor Paasfees te leer.
1. Jesus sterf vir ons aan die kruis

2. God het jou lief

3. Jesus het jou lief

As jy of jou kinders van meer ingewikkelde inkleurprente hou, gaan kyk gerus na die skakel hier onder, waar ons teksverse vir Paasfees het om in te kleur:
Goeie dag!
Baie dankie vir die inkleur prentjies!
Al is dit hoeka al nie meer paasfees nie, gebruik ek graag julle prentjies vir inkleur aktiwiteite vir kleuters onder die erediens. đ
Hou so aan!
Baie dankie vir die kommentaar! Ons het klomp nuwe inkleurprente en aktiwiteite vir Kersfees nou gereed!
Ek sal graag meer emails van julle af wil ontvang