In hierdie aktiwiteitsboek kry jy teksgedeeltes en aktiwiteite wat jy kan gebruik vir die week tot by Jesus se opstanding.
Kategorie: Paasfees
Paasfees: Lees Lukas en toets jou kennis
Lees saam Lukas 23:50-56 en daarna Lukas 24: 1-12 en antwoord dan die vrae.
Vinnige inkleur vir Paasfees
Laai twee inkleurprente af: Dit kan vinnig inkleur én jy kan dit gebruik om teksverse vir Paasfees te memoriseer!
Die gebeure van die kruisiging
Gebruik hierdie prentjies en leesstukke oor Matteus 26 en 27 om jou kinders van Paasfees te vertel.
Leer meer oor die kruiswoorde
Hierdie inligting sal jou en jou kind meer oor die kruiswoorde leer.
Maklike inkleurprente vir Paasfees
Laai hier drie heerlike inkleurprente af om jou kind meer oor Paasfees te leer.
Toets jou kennis oor Paasfees
Toets jou kennis oor die laaste dae voor ons Here Jesus gekruisig is.
Blokkiesraaisel oor die Paasmaaltyd
In Matteus 26:17-30 lees ons van die instelling van die nagmaal. Lees dié gedeelte oor die voorbereiding van die Paasmaaltyd
Inkleurprente vir Paasfees
Laai hierdie inkleurprente af en kleur die teksverse in.
Memoriseer teksverse vir Paasfees
Hier is teksverse wat jy kan uitdruk en memoriseer vir Paasfees.