Vinnige inkleur vir Paasfees Maart 30, 2021 jeug Paasfees Lewer kommentaar Laai hierdie twee inkleurprente af: Dit is spesiaal gemaak om sommer vinnig in te kleur – én jy kan dit gebruik om die kinders te help om teksverse vir Paasfees te memoriseer! Inkleurprent van Johannes 11:25Laai Af Inkleurprent van Romeine 10:9Laai Af Klik op die prent of op die skakel bo om die pdf af te laai. Klik op die prent of op die skakel bo om die pdf af te laai.