Paasfees: Lees Lukas en toets jou kennis

Lees saam Lukas 23:50-56 waar Jesus begrawe word, en daarna Lukas 24: 1-12 waar Jesus opgestaan het. Antwoord dan die vrae deur in die eerste gedeelte die regte antwoorde te omkring, en by die tweede deel om die ontbrekende woorde in te vul.
