Woordsoek van Bybelboeke

Published by Jeugkantoor on

Hier is twee woordsoek-aktiwiteite om jou te help om die boeke van die Bybel beter te leer ken. Die eerste een het leidrade om te ontrafel, terwyl die tweede een makliker is met korter boekname uit die Ou Testament.


Soek die boeke van die Bybel

In hierdie woordsoek moet jy eers die leidrade ontrafel om te weet watter woorde om te soek!


Soek die boeke van die Ou Testament


0 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

Avatar placeholder

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Enable Notifications OK No thanks