Laai hierdie oulike kleurvolle boekmerke af en druk dit op karton.

Die Ou Testament het 39 boeke. Dit is baie om te onthou! Druk hierdie bladsy uit om jou te help. Jy kan die dele vasplak aanmekaar.

Die Nuwe Testament het 27 boeke. Dis minder as die 39 in die Ou Testament, maar steeds baie om te onthou! Druk hierdie bladsy uit om jou te help. Knip jou boekmerke uit en hou dit in jou Bybel.

Hou jy van inkleur? Volg dan die skakel hier onder om vir jou boekmerke met die Bybelboeke se name af te laai, wat jy kan inkleur.


1 Kommentaar

Inkleur-boekmerke van die boeke van die Bybel – GK Jeug · Augustus 16, 2019 by 10:07 vm

[…] jy nie wil inkleur nie, kan jy dié skakel volg om kleurvolle boekmerke af te laai wat jy net so kan […]

Maak 'n opvolg-bydrae

Avatar placeholder

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Enable Notifications OK No thanks