Bybelboeke: Kleurvolle boekmerke!

Laai hierdie oulike kleurvolle boekmerke af en druk dit op karton.

Die Ou Testament het 39 boeke. Dit is baie om te onthou! Druk hierdie bladsy uit om jou te help. Jy kan die dele vasplak aanmekaar.

Die Nuwe Testament het 27 boeke. Dis minder as die 39 in die Ou Testament, maar steeds baie om te onthou! Druk hierdie bladsy uit om jou te help. Knip jou boekmerke uit en hou dit in jou Bybel.

Hou jy van inkleur? Volg dan die skakel hier onder om vir jou boekmerke met die Bybelboeke se name af te laai, wat jy kan inkleur.

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.