Mense en plekke in die Kersverhaal
Toets jou Bybelkennis met hierdie blokkiesraaisel. Dié blokkiesraaisel het die name van mense en plekke wat in die Bybel genoem word met Jesus se geboorte.
Dit is opgestel uit Lukas 2:1-15 en Matteus 2:1-12 met die gebruik van die 1983-vertaling.

Kry nog aktiwiteite vir Kersfees hier.
0 Kommentare