Inkleur: Die Gees woon in jou
Kleur hierdie teksvers in Romeine in.
Kleur hierdie teksvers in Romeine in.
Bid tot die lewende God vir blydskap in jou – en ander – se lewens.
Die Here leer ons deur die Prediker dat die genieting van die lewe en gehoorsaamheid aan Hom hand aan hand gaan.
Doen hierdie Bybelstudie na aanleiding van Filippense en bepaal waar jou vreugde vandaan kom.
Psalm 119:105 sê: “U woord is die lamp wat my die weg wys, die lig op my pad.” Help kinders om die waarheid hiervan te ervaar. Begin deur hierdie Bybelverse te memoriseer.
Laai ‘n inkleurprent van Matteus 4:19 af.
Wil jy graag weet wat die kampgangers van die laaste kamp gedink het? Deel hierdie evalueringsvorm uit en sien waarop julle kan verbeter. Gebruik die skakel onderaan om die pdf af te laai. Laai die evalueringsvorm vir kampe hier af.
Met hierdie 10 vrae kan jy Bybelstudie oor enige gedeelte in die Bybel doen.
Is dit reg om veras te word? Ds. Werner Brotherton ondersoek die vraag.
Lees hier in diepte wat jy in jou geloof bely.