Pas die beskrywing by die Bybelboek
Jy kan ook direk in Educaplay speel deur hier te klik en na die direkte skakel te gaan.
Jy kan ook direk in Educaplay speel deur hier te klik en na die direkte skakel te gaan.
Wil jy die hele gesin aan die gesels kry? Druk hierdie kaartjies uit!
Gebruik hierdie kaartjies om die hele gesin aan die gesels te kry.
Hierdie speletjies kan gebruik word om dienaarskap beter te verstaan.
Hier is ‘n groot verskeidenheid speletjies om kinders besig te hou!
Laai hierdie verskillende Bybelvasvraes af in PowerPoint.
Keuses, keuses, keuses Kies een van twee opsies (bv. Coke of Fanta?) Verdeel in groepe volgens keuse. Leer soveel mense moontlik se name, en hoor hoekom hulle dié keuse gemaak het. Wag vir volgende vraag, maak weer keuse en verdeel (nou is daar al vier groepe). Leer name, ensovoorts … Lees meer