Dis Kersfees! Lees en doen
Laai hierdie boekie af om saam as gesin oor die geboorte van Jesus te leer.
Hierdie boekie is ideaal vir die gesin! Die Kersverhaal word in vier dele in eenvoudige taal vertel en daar is vrae oor elke gedeelte. Kry ook aktiwiteite én ’n inkleurbladsy in die 8-bladsy boekie.

Vir al die aktiwiteite wat op hierdie webwerf vir Kersfees beskikbaar is, klik hier!
0 Kommentare