Gesels saam jou gesin!

Published by Jeugkantoor on

Gebruik hierdie 24 kaartjies om die hele gesin aan die gesels te kry – of dit nou om die tafel, of in die kar is. Druk die 3 bladsye uit, knip die kaartjies uit en hou dit gereed vir ’n lekker gesels!

Kategorieë: Speletjies

1 Kommentaar

Almarie Kruger · September 3, 2025 by 1:08 nm

Baie dankie vir die saamgesels kaartjies. Ek gebruik dit in my tuisversorgings klas as ysbrekers, vullers as studente breuk nodig het of om hulle kommunikasie vaardighede in te oefen. Het julle nog enige ander gesels-saam in julle reeks?

Laat 'n boodskap na Almarie Kruger Kanselleer die opvolg-bydrae

Avatar placeholder

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Enable Notifications OK No thanks