Inkleur: Die grootste geskenk
Kleur hierdie teksvers van Jakobus in en leer wat die grootste geskenk is wat ons ontvang!

Kry nog aktiwiteite vir Kersfees hier, en kry al die inkleurprente hier.
Kleur hierdie teksvers van Jakobus in en leer wat die grootste geskenk is wat ons ontvang!
Kry nog aktiwiteite vir Kersfees hier, en kry al die inkleurprente hier.
3 Kommentare
Phumzile · Januarie 23, 2023 by 12:04 vm
Baie dankie vir die bydrae aan die Kerk se jeug. Is daar enige manier dat ons dit ook in Engels mag kry?
jeug · Januarie 23, 2023 by 9:50 vm
Baie dankie vir die kommentaar! Daar is al hoe meer mense wat vir dit in Engels vra – ons het begin om op ons Engelse tydskrif se webwerf van hierdie aktiwiteite te laai, onder die afdeling Children’s Corner. Gaan kyk gerus by https://crosscourier.co.za/colour-the-greatest-gift/.
Cheryl · November 10, 2023 by 12:48 nm
Baie dankie vir die Engelse weergawe – Groot waardering, want ons kinders in Kraaifontein is beide Engels en Afrikaanssprekend. Mag God jul ryklik seën vir dit wat jul vrylik beskikbaar maak. Met groot waardering, Cheryl (AGS Kraaifontein)