Ek wil Christus al hoe beter leer ken
Ons moet dit ons lewensambisie maak om Christus beter te leer ken.
Ons moet dit ons lewensambisie maak om Christus beter te leer ken.
Bid tot die lewende God vir blydskap in jou – en ander – se lewens.
Doen hierdie Bybelstudie na aanleiding van Filippense en bepaal waar jou vreugde vandaan kom.