Bybelstudieboek oor Johannes: Volg jy My
Wil jy Christus daagliks navolg? In die evangelie volgens Johannes is daar soveel dieper betekenis wat jou kan help. Kry die Bybelstudieboek hier.
Wil jy Christus daagliks navolg? In die evangelie volgens Johannes is daar soveel dieper betekenis wat jou kan help. Kry die Bybelstudieboek hier.
Doen self Bybelstudie oor die “Ek is”-uitsprake in Johannes en laai die boekmerke af om ‘n aktiwiteit daarmee saam te doen!
In Johannes 4 openbaar die Here sy onbeskryflike liefde en openbaar hoe ons sy onbeskryflike liefde met ander kan deel.