Dis Kersfees! Lees en doen

Laai hierdie boekie af om saam as gesin oor die geboorte van Jesus te leer.

Hierdie boekie is ideaal vir die gesin! Die Kersverhaal word in vier dele in eenvoudige taal vertel en daar is vrae oor elke gedeelte. Kry ook aktiwiteite én ’n inkleurbladsy in die 8-bladsy boekie.

Moenie uitmis op laas jaar se aktiwiteitsboekie nie!

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui