Leer meer van Jesus Christus

Published by Jeugkantoor on

In die Kerstyd vier ons die geboorte van Jesus Christus, ons verlosser. Gebruik hierdie werkkaart met sy twee bladsye om meer te leer oor wie Jesus Christus is. Petrus sê:

U is die Christus, die Seun van die lewende God.

Matteus 16:15



Kyk ook na hierdie boekmerkies oor die uitsprake wat Jesus oor Homself in Johannes maak!


0 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

Avatar placeholder

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Enable Notifications OK No thanks