Laai hierdie werkboek met 9 Bybelstudies af. Dit gaan oor die koms van die koninkryk van die hemele volgens Matteus.

Laai hierdie werkboek met 9 Bybelstudies af. Dit gaan oor die koms van die koninkryk van die hemele volgens Matteus.
“Wat vertel jou storie?” is ’n kort boekie wat jou deur die verhaal van Rut begelei om jou eie lewe te ondersoek.
Alle hoërskooljeug word uitgenooi na ’n jeugseminaar op Zoom, 16 Junie 2020.
Hierdie werksboek oor Dienaarskap bevat 11 Bybelstudies, inkleurprente en idees vir speletjies.
Is dit reg om veras te word? Ds. Werner Brotherton ondersoek die vraag.
Lees hier in diepte wat jy in jou geloof bely.