Aktiwiteitsboekie vir Kersfees

Published by Jeugkantoor on

Die Deputate Jeugsorg het ’n spesiale boekie vir Kersfees gemaak. Hierdie A5 16-bladsy-boekie kan jy maklik uitdruk in swart en wit. Daar is dagstukkies waaroor julle as gesin kan saampraat, en baie aktiwiteite rondom Kersfees, in.

Laai die Kersfeesboekie hier af!

Hierdie aktiwiteitsboekie bevat die volgende:

  • Die verhaal van Jesus se geboorte
  • Saampraat: Hoop op die Here!
  • Dot-to-dot
  • Saampraat: Vind vreugde by God!
  • Saampraat: Waar is jou vrede?
  • Gevalle woorde
  • Deurmekaar woorde
  • Blokkiesraaisel
  • Saampraat: Dit is tyd vir liefde!
  • Soek die woorde (moeilik en maklik)
  • Ontrafel die woorde
  • Saampraat: Geseënde Kersfees!
  • Twee inkleurprente met teksverse

Wenk: As jy dit uitdruk kies die “booklet”-opsie en dan “both sides” om dit in ‘n boekie te kan vorm. As jou drukker dit nie kan doen nie, geen probleem! Jy kan dit in A4- of A5-formaat druk.

Is daar iets waarmee julle sukkel? Laai die antwoorde hier af. 


1 Kommentaar

Dis Kersfees! Lees en doen – GK Jeug · Desember 4, 2019 by 12:55 nm

[…] Kersfees!Laai Af Aktiwiteitsboekie vir Kersfees Moenie uitmis op laas jaar se aktiwiteitsboekie […]

Maak 'n opvolg-bydrae

Avatar placeholder

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Enable Notifications OK No thanks