Leer meer oor die kruiswoorde

Published by Jeugkantoor on

Hierdie inligting sal jou en jou kind meer oor die kruiswoorde leer! Hier is twee pdf-dokumente wat jy kan aflaai.


Inligting oor die kruiswoorde

Die eerste een gee inligting oor wanneer Jesus sy laaste woorde aan die kruis gesê het, met die teksverse wat daarmee saamgaan. Leer meer oor wat die kruiswoorde is.


Memoriseer dié teksverse

Die tweede een kan jy uitdruk en in kaartjies opsny. Jy kan selfs gaatjies inpons en dit met ’n ringetjie vasmaak! Probeer dan almal om Jesus se laaste sewe kruiswoorde te memoriseer.


Is jy opsoek na nog teksverse om te memoriseer hierdie Paasfees? Kyk hier!


0 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

Avatar placeholder

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Enable Notifications OK No thanks