Bybelstudieboek: Groot vrae uit Genesis
Kry in hierdie Bybelstudieboek antwoorde op 15 lewensvrae wat vanuit Genesis 1 tot 11 beantwoord word.
Kry in hierdie Bybelstudieboek antwoorde op 15 lewensvrae wat vanuit Genesis 1 tot 11 beantwoord word.
Hierdie werksboek oor Dienaarskap bevat 11 Bybelstudies, inkleurprente en idees vir speletjies.
Hierdie boekie bevat dagstukkies waaroor julle as gesin kan saampraat en hope aktiwiteite vir Kersfees.
Psalm 119:105 sê: “U woord is die lamp wat my die weg wys, die lig op my pad.” Help kinders om die waarheid hiervan te ervaar. Begin deur hierdie Bybelverse te memoriseer.
Wil jy graag weet wat die kampgangers van die laaste kamp gedink het? Deel hierdie evalueringsvorm uit en sien waarop julle kan verbeter. Gebruik die skakel onderaan om die pdf af te laai. Laai die evalueringsvorm vir kampe hier af.
Is dit reg om veras te word? Ds. Werner Brotherton ondersoek die vraag.
Lees hier in diepte wat jy in jou geloof bely.
Maak seker dat alles wat aangepak word altyd herlei kan word na die evangelie. Moenie in die eerste plek fokus op programme nie, maar op verhoudinge. Moenie net fokus op kennisoordrag nie; betrek die jeug se kop, hart én hand. Eerder kwaliteit as kwantiteit. Ouers speel losweg die grootste rol Lees meer