Memoriseer teksverse vir Paasfees
Hier is teksverse wat jy kan uitdruk en memoriseer vir Paasfees.
Hier is teksverse wat jy kan uitdruk en memoriseer vir Paasfees.
Druk dié blokkiesraaisel uit en voltooi dit met mense wat deel was van die kruisigingsgebeure se name!
Lees die verhaal van Jesus se kruisiging in Matteus 27 tot 28, of vertel dit vir jou kinders en doen saam dié woordspeletjies.
Ondersoek die lyding wat Jesus Christus op Homself geneem het namens ons.
Wat kan jy leer uit Jesus Christus se gesindheid?