Blokkiesraaisel vir Paasfees

Published by Jeugkantoor on

Dié blokkiesraaisel het die name van mense wat in die Evangelies genoem word tydens die kruisiging se gebeure. Voltooi dit aan die hand van Matteus, Lukas en Johannes.


4 Kommentare

Annatjie · April 8, 2019 by 8:53 vm

Baie dankie vir hierdie oulike hulpbron, julle spaar my BAIE tyd. Ek deel die skakel op ons Blog.

    jeug · April 11, 2019 by 11:47 vm

    Dankie vir die terugvoer. Dit maak ons sommer opgewonde om nog hulpbronne te maak!

Tanja Schoeman · Februarie 7, 2020 by 9:48 vm

Julle het altyd sulke oulike goedjies wat ek in ons weeklikse nuusbrief kan sit! 🙂

Dominikus Rainer Basson · Maart 2, 2020 by 10:54 vm

Baie dankie vir die hulpbronne ek waardeer dit baie en dit help my met my lesbeplanning nogmaals Baie dankie.

Maak 'n opvolg-bydrae

Avatar placeholder

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Enable Notifications OK No thanks