Lees die verhaal van Jesus se kruisiging in Matteus 27 tot 28, of vertel dit vir jou kinders en doen saam dié woordspeletjies.
- Ontrafel die woorde! (maklik en moeilik)
- Soek die woorde! (maklik en moeilik)
- Ontrafel dié teksvers!
Laai die pdf-boekie, Vinnige Woordpret vir Paasfees, hier af.
Hierdie boekie van julle is werklik ‘n antwoord op my gebed. Ek deel die skakel op ons Blog.
Baie dankie, ons waardeer die terugvoer, én die deel!
Ek gee Sondagskool by ons kerk en weet soms nie waar om met ‘n lessie te begin nie. Hierdie het my baie gehelp om ‘n mooi boodskap te deel en die kinders met ‘n inkleur prent en woordpret besig te hou.
Dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit! Laat weet ook gerus waarvan julle meer wil sien!
Hierdie is ‘n baie goeie idee!
Goeie more
Ek kry nie die boekie “Vinnage woordpret vir Paasfees” afgelaai nie. Hoe kan ek maak om hom te kry.
Groete
Amelia
Hallo, sodra jy op die woorde “Laai die pdf-boekie, Vinnige Woordpret vir Paasfees, hier af.” druk, begin die boekie aflaai. Ek stuur intussen gou die boekie per e-pos aan!