Hierdie aktiwiteitsboek het teksgedeeltes en aktiwiteite vir elke dag – van Palmsondag tot Paassondag. Jy kan hierdie 22 bladsye gebruik om in die week voor Paasfees jou kinders meer oor die kruisgebeure te leer.

Die aktiwiteite sluit inkleur, teken, verf, knip, plak en nog vele meer in! Laai hierdie aktiwiteitsboek af en druk dit uit, om dit by die huis te geniet.

Opgestel deur Gene Claassen

Kategorië: Paasfees

0 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

Avatar placeholder

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Enable Notifications OK No thanks